023 3428065 / 023 3427939 info@asd.org.za

Woes het ontstaan in Covid 19 om aan sangers die geleentheid te bied om 'n inkomste te verdien in 'n tyd waar hulle nie optredes kan doen nie en sodoende nie 'n inkomste kan verdien nie. Terselfde tyd samel Woes geld in vir skole en instansies.

Kyk op Facebook

Ons bedank die volgende borge wat reeds bygedra het: